Nkwe Woonwapark - Pretoria-East, Gauteng Kamp & Leef Gekose Oord
Nkwe bied skaduryke, grasbedekte staanplekke met elektrisiteit en skoon ablusiegeriewe op die terrein. ‘n Grasdak lapa met braaigeriewe by ‘n groot natuurlike klip-kuil met ‘n waterval agtergrond, is ideal vir enige privaat funksies. Goed toegeruste houthuise en ‘n agt-bed, selfsorg berghut is beskikbaar. Braai en piekniek-geriewe is beskikbaar, asook vakansie huis met plaas uitsig en woonwaens wat gehuur kan word. ‘n Restaurant wat ligte etes bedien en ‘n snoepwinkel is by die piekniek-terrein beskikbaar.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com! https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm