News, Specials and Events

Nkwe Woonwapark Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Nkwe Pleasure Resort |  Date posted:  | Reach: 2288812   4761

Nkwe Woonwapark - Pretoria-East, Gauteng
Kamp & Leef Gekose Oord

Nkwe Karavaanpark is ‘n kort afstand vanaf die stad en is idiaal vir families, vriende en groepe om bymekaar te kom. ‘n Grasdak lapa met beide spit- en braai fasiliteite kyk uit oor ‘n groot natuurlike rotspoel en waterval; perfek vir enige privaat funksies. Die natuur bied ongelooflike voëlkyk geleenthede, pragtige staproetes deur die stil en rustige skadu valleie, geleë op die banke van die Pienaarsrivier, aan.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Nkwe Pleasure Resort
+27 12 811 5231
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.





If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

News Broadcast System powered by CaravanParks.com